Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Ramsgate se 2 strande is baie toeganklik en het baie spasie wat voorsiening vir enige tipe reisiger maak. Daar is 'n paar eetplekke en word verseker aanbeveel."
"Peak season is too hectic around the area. The beaches are overfull and the roads are extremely busy."
"Ramsgate is die ideale bestemming vir 'n rustige Suidkus-vakansie. Die 'Waffle House' bly 'n groot trekpleister en alle winkelfasiliteite en ander toeristebesienswaardighede (soos uShaka, Oribi-ravyn, baie mooi gholfbane, ensovoorts), is naby genoeg aan Ramsgate."
"Escombe is a nice and clean place to visit. I wouldn't mind visiting it again and again. "
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Bermuda 303"Williard Beach het ongelukkig 'n baie onveilige strand geword. Die hele swemarea is 'n klipbank en dit raak onmoontlik om sonder swemskoene te swem. Daar was deurgaans kinders wat kleiner beserings opgedoen het agv die klipbanke in die swemarea."
Point Waterfront, KwaZulu-Natal
902 Quayside"Point Waterfront is lekker sekere tye van die jaar as die strand nie te besig is nie. Dit is lekker om met klein kinders daar te swem omdat die hawe die strand beskerm en daar dan geen seestrome is nie, asook klein branders."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Marlin Lodge"Cape Vidal is beautiful and is highly recommended for any coast or nature lover."
"Die dorp self bied nie veel vir toeriste nie, maar die omgewing en besienswaardighede langs die R103 maak daarvoor op. "
"Very clean beach and toilets. Shops are within walking distance from chalets. Great place."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
removed"Daar word moeite gedoen om alkoholgebruik by strande te beperk en om die geriewe by strande in stand en skoon te hou. "
"Die strand is mooi, net jammer die riviertjie wat by die see invloei se water besit riool. Ons 5-jarige dogterjie het baie siek geword en die dokter sê dit is die water en ons moet nie daar swem nie. Daar is geen borde op wat toeriste waarsku nie."
"Yes, Umhlanga Ridge is regarded as the best place to enjoy holidays. However, as a motorist, I found it so difficult to exit from Montungue Road, and it is not Lapa Lighthouse's responsibility to provide traffic lights in order to control the traffic. It is Ethekwini Municipality's responsibility to revisit and reconstruct that road."
"Winkelspruit se strand is baie skoon, netjies en klein en daar is nie te veel mense nie. Baie lekker om as gesin daar te ontspan."
"Beter aanduidings oor waar swemstrande is. Verkeer is 'n probleem - in- en uitdraai vanuit die hoofpad en lang toue motors by verkeersligte. Ek moet Shelly Beach Car Wash komplimenteer - een van die bestes wat ek nog ondervind het en uitstekende waarde vir geld, veral nadat ons KZN Makathini-vlakte se sand en modder moes uit- en afwas!"