Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Langebaan
4.6/5
volgens 715 resensies

Lees regte resensies van Langebaan van 715 geverifieerde gaste.

Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan akkommodasie

454 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 4)

Club Mykonos 181 Kaliva is in die bedrywige Club Mykonos in Langebaan. Dis 'n lieflike selfsorgwoonstel wat 'n rust...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)

Sunset Hideaway

Selfsorg in LangebaanLangebaan
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Sunset Hideaway bied gaste 2 gerieflik gemeubileerde selfsorgkothuise vir 4 gaste in Langebaan, en is net 150 m van...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Persoonlike verwelkoming
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Persoonlike verwelkoming
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)

Tortoise Rest

Selfsorg in Mykonos,  MykonosLangebaan
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense

Tortoise Rest

Selfsorg in Mykonos, MykonosLangebaan
Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense

Tortoise Rest is 'n bekoorlike vakansiewoonstel vir 2 gaste in die Laguna Landgoed naby Mykonos in Langebaan. Die ...

WiFi
Bordspeletjies/legkaarte
Kontant
Self-inklokstelsel
WiFi
Bordspeletjies/legkaarte
Kontant
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 132
per nag (plek vir 6)

Golf Paradise

Selfsorg in LangebaanLangebaan
Vanaf
R 3 132
per nag (plek vir 6)

Golf Paradise is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op die Langebaan Country Estate in Langebaan. Dit is ideaal vir '...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 132
per nag (plek vir 6)

Vanaf R2 250
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 250
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 6)

Barefoot @ Calypso Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Langebaan en is ideaal vir 'n gesinsweg...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf R2 250
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 7)

Solace @ Helios

Selfsorg in Mykonos, MykonosLangebaan
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 7)

Solace @ Helios is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Helios Place-kompleks in Langebaan, oorkant Laguna M...

Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 7)

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

42 Nivica is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Olifantskop in Langebaan. Die woonstel bied gedeelt...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 5)

Kaliva 479 Club Mykonos Resort is 'n lieflike woonstel in die Club Mykono-oord in Langebaan en is ideaal vir 'n ges...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 5)

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Bird Hill Studio is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Langebaan geleë is. Dié ateljee-eenheid is...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Kanovaart
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)

Michael's House is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in 'n veilige landgoed in die gewilde dorpie Langebaan gele...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Kinderspeelarea
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 5)

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang