Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Langebaan
4.6/5

Lees regte resensies van Langebaan van 1385 geverifieerde gaste.

Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan akkommodasie

Bladsy 26 - 431 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense

Clam Lagoon bied selfsorgverblyf in 2 aparte kothuise wat aan die pragtige Calypso-strand in Langebaan grens. Hier ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R5 897
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 897
per nag, vir 10 mense

Dalton's is 'n mooi vakansiehuis in die hartjie van Calypso Beach, Langebaan, en dit is ideaal vir 'n gesinswegbree...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R5 897
per nag, vir 10 mense

Vanaf
Vanaf R2 092
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 092
per nag, vir 4 mense

Break-A-Way is 'n selfsorghuis op die Langebaan Country Estate langs die gholfbaan. Dié gholfbaan is deur Gary Play...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 092
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense

Starfish Cottage, Langebaan is 'n selfsorghuis in Langebaan aan die Weskus. Dit is slegs 80 m vanaf die ingang na C...

Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R5 191
per nag, vir 10 mense

Villa Maria

Selfsorg in LangebaanLangebaan
Vanaf
R5 191
per nag, vir 10 mense

Villa Maria is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Langebaan. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakan...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R5 191
per nag, vir 10 mense

Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 4 mense

Kaliva Inn Club Mykonos

Selfsorg in Mykonos, MykonosLangebaan
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 4 mense

Kaliva Inn Club Mykonos is 'n selfsorgwoonstel in Club Mykonos, 'n oord in Langebaan wat 'n Mediterreense tema het....

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 10 mense

Annabaan is 'n ruim dubbelverdieping selfsorghuis in Langebaan slegs 300 m van die strand af. Dit is gerieflike ge...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 10 mense

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense

Mossie Nes bied gerieflike selfsorgverblyf in Myburgh Park, Langebaan, en is net 600 m van Sandbaai-strand af geleë...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 10 mense

The Waterfront Langebaan is 'n fantastiese trippelverdieping-selfsorgvakansiehuis, in die veilige Waterfront Estate...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Speletjieskamer
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 10 mense

Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag, vir 6 mense

Nivica Lifestyle Apartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne kenmerke in 'n veilige kompleks in Olifantsk...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag, vir 6 mense

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang