Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langebaan akkommodasie
Bladsy 7 - 400 lekke plekke om te bly
Ellefsen Golf Suite 115 is 'n selfsorgwoonstel op 'n veiligheidslandgoed in Langebaan. Gaste het toegang tot al die...
Mamma Mia is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Dit is gerieflik nab...
Little Greece in Paradise is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Paradise Beach aan die Weskus. Die mo...
Miss Martilda bied lieflike selfsorgverblyf op die Langebaan Country Estate, naby die seiljagklub. Dit is ideaal vi...
St Louis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamer-vakansiehuis in Langebaan. Die hui...
Skiathos Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in Skiathos, Langebaan en is naby Club Mykonos. Dié dubbelverdiepi...
Pik-'n-Wyntjie is 'n lieflike selfsorgeenheid in die veilige Helio's kompleks in Langebaan. Dit is ideaal vir 'n kl...
Flamingo Park B1 is in 'n veilige kompleks in Langebaan se middedorp, Flamingo Park, en bied gerieflike selfsorgver...
37 Steps is stapafstand vanaf Sandbaai-strand in Langebaan en is 'n lieflike vakansiehuis met 'n uitsig oor die pra...
Galico House is in die hartjie van Langebaan geleë en is net 'n kort entjie se stap van alles af insluitend die mid...
Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park... Lees meer