Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Langebaan

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Langebaan

Rated 4.6 out of 5 based on 1385 reviews.

Langebaan

A Pebbles Pond Guest House

"Pragtig in die lente. My eerste ervaring. Langebaan sien my weer."

Langebaan

4Winde

"Beste plek om te bly as jy Weskus besoek."

Langebaan

Vista Del Mar

"Dit bly 'n gunsteling bestemming vir 'n naweek wegbreek. Beskik oor al die noodsaaklike geriewe."

Langebaan

Langebaan Cottage

"Pragtige strande met vriendelike mense!"

Langebaan

Langebaan Kite Cottages

"A great holiday destination."

Langebaan

Marianne's Self-Catering Flat

"Baie skoon en netjies dorp."

Langebaan

Holiday Guest House Langebaan

"Pragtige plek. Goed onderhou."

Langebaan

Meeulander

"Eerste keer dat ons Langebaan besoek het. Was baie beïndruk en sal definitief volgende keer langer kom kuier."

Langebaan

Long Acres Bahamas Accommodation

"Behalwe vir die wind wat erg gewaai het kan ek nie veel sê nie behalwe dat Langebaan al amper net so groot soos Kaapstad is. Was heelwat verbaas oor al die uitbreidings."

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Beslis my gunsteling Weskus bestemming. Lekker weer, vriendelike mense en aangename atmosfeer dra by tot 'n heerlike, ontspanne vakansie. Pragtige strande en heerlike water van die strandmeer perfek vir allerhande wateraktiwiteite. Lekker plek om te hengel."

Langebaan

Barefootin - Previous owners

"Een van die pragtigste plekke in SA. Die blomme was pragtig. Langebaan is 'n moet sien en beleef in SA!"

Langebaan

Marianne's Self-Catering Flat

"Die lugdruk is nogal baie nice."

Olifantskop, Langebaan

Steenbokkie

"Baie lekker plekkie."

Langebaan

Galliene's Close

"We had a fantastic time. "

Langebaan

9 On Heron

"Pragtige dorp met baie mooi natuur en blomme in seisoen."

Langebaan

Langebaan Cottage

"Die blomme was pragtig en Langebaan is 'n lieflike plek."

Langebaan

Golf Paradise

"Enige iemand wat lief is vir die Weskus sal in Langebaan bly."

Langebaan

Paradeisos Select

"Pragtige plek."

Langebaan

Makarios B&B

"Pragtige dorp met baie potensiaal vir toerisme"

Langebaan

Tuscany

"Flags in Langebaan is 'n lekker restourant. Die kelnerin, Desire, was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het selfs 'n waterbak vir die diere gebring! Boonop was die ontbyt heerlik. Verder is die see pragtig en rustig en kon ons lekker met ons honde daar stap. Ek sal weer gaan."

Langebaan

9 On Heron

"Ons ken Langebaan van baie jare terug en dis nou 'n stad. Te besig vir ons."

Langebaan

Bird Hill Studio

"Wonderlike omgewing."

Langebaan

2 Mykonos Street

"Aangename, rustige vakansieoord."

Mykonos, Langebaan

Sailor's Cabin

"Absoluut fantasties, net jammer die verblyf daar is bietjie duur."

Langebaan

9 On Heron

"Sal weer daar kuier."

Langebaan

Langebaan Long Beach Cabanas

"Goeie plek vir 'n wegbreek."

Mykonos, Langebaan

Kaliva 358, Langebaan Apartment

"Sentraal geleë. Vakansie-gevoel. Skoon met addisionele aktiwiteite ingesluit."

Langebaan

Sea La Vie

"Langebaan was en sal altyd mense se toeristebestemming wees."

Langebaan

Birds View

"Mooi plek."

Page
Page 34 - Showing 991 to 1020

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers