Verified Reviews
Leeupoort Vakansiedorp
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Leeupoort Vakansiedorp
Rated 4.6 out of 5 based on 241 reviews.
"Leeupoort is a wonderful clean and friendly getaway destination for both young and old. The place is amazing and totally beautiful."
"Yes I would, it is a great place to get away and enjoy nature, however, it would be great if there was a communal pool in the resort itself, this was the only negative point where we had to get in our car and drive a short distance/out of the reserve to go to the pool, plus pay a fee to use the pool. Then the routes for the hiking trails and self drive around the reserve, are not very well marked, this can be improved, as we enjoy our early morning and late afternoon walks in nature and drives."
"Ek dink die swembad kan bietjie opgedoen en skoongemaak word en meer aktiwiteite vir jongmense, want hulle weet nie wat om met hulle self te doen nie. Dis die swembad by die karavaanpark. "
"Die stilte en rustigheid was tasbaar. Miskien nie vir jongmense wat wil lawwe plesier wil hê nie, maar vir ons pensionarisse was dit uitstekend."
"Miskien as hulle meer aktiwiteite soos mini-gholf of so iets kan in bring. Die winkel op Leeupoort is ook verskriklik duur. "
"Pasop vir vlakvarke, hulle kan baie gou van baie oulik na ‘n probleem verander."
"Dit is die plek as jy wil ontspan en rus. Die wild is volop en kom kuier tydig en ontydig."
"Baie diere gesien en verskillende voëls (spesies). Sal dit regtig aanbeveel. Hoop net hulle kry gou reën, want dit was regtig baie droog."
"Sal beslis weer Leeupoort Vakansiedorp besoek. Hulle staan nie een tree terug vir Marlothpark nie."
"Baie goed geleë, 'n lekker plek om uit te span met baie wild om te sien."
"It is best to take all the food you need with, as the shop is very sparse and it's quite a drive to either Thabazimbi or Bela Bela if the shop doesn't have what you need. The walking/cycling is excellent. A great place to get away from city life and relax. "
"'n Stukkie hemel op aarde. Wonderlike, vriendelike mense en die wild was asemrowend en so mak. Was nie ons eerste keer by Leeupoort en definitief ook nie ons laaste keer."
"Dis veilig en stil en die diere is so mak en loop tussen die huise, ons het heerlik ontspan."