Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"Ek het geskiedenis op die dorp, so dis half moeilik om na dit te kyk as 'n toerismebestemming."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort"Tydens 'n wegbreek na die bos is alles daar wat jy wil hê op die perseel."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Hornbill Lodge"A must see for all, friendly residents and a sense of community like no other. Well kept and mesmerising, truly a slice of heaven."
"Heerlik rustig en lekker plek om te ontspan. Baie aktiwiteite waaraan mens kan deelneem. Pragtige uitsig."
"Dit was vir my die netjieste dorp wat ek in 'n baie lang tyd gesien het. Sal dit vir seker weer besoek."
"We didn't see much of the town, but the Mall looks good. It seems like a town that is trying to stem the tide of decline and decay. It should be a good base to explore parts of the Waterberg."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Ons Sink Huisie @ Leeupoort"Totally love Leeupoort Vakansiedorp. We visit at least 5 times a year."
"It is a lovely town, but not that much to do and everything closes early."
"We did not explore the Modimolle area on this trip, but the short drive to and from Pretoria made Modimolle a destination we'll certainly return to."
"Het nie eintlik lank daar vertoef nie. Rondom die dorp sal daar seker baie dinge wees om te doen. Ons het vir 'n spesifieke rede daar oornag."
"Klein dorpie maar met al die nodige winkels beskikbaar. Omgewing het wel mooi plekke om te besoek."
"Goeie bestemming alhoewel bietjie ver van baie van die ander sentrale plekke. Die klimaat kan baie warm wees."
"Min goeie eetplekke beskikbaar. Sal in die vervolg eerder by die gastehuis se restaurant alle etes hou indien net 'n dag of twee se oorslaap vereis word."