Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
Euphoria Golf Estate And Hydro, Limpopo
Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp"Pragtig! Hul doen baie moeite, die plek is netjies, skoon en tuine pragtig."
"Die krag het bly afgaan en die krag bord was in die ander huis. Die gas in die badkamer het baie baie lank gevat om 'n bad vol warm water te kry. "
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Bosveld Vreugde - House Nyala"Dis veilig en stil en die diere is so mak en loop tussen die huise, ons het heerlik ontspan."
"Soos meeste dorpe in RSA gaan dit maar agteruit, gelukkig het ons pragtige plekkie vir alles opgemaak."
"I have grown up in Ellisras 30 years ago and it has seen huge expansion overall. I have only been there for business and are not able to comment on the travelling destinations. "
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Vrede in Leeupoort Vakansiedorp"As jy 'n natuur en wilde diere liefhebber is, is hierdie die paradys! Toevallig op hierdie een afgekom. Spyt ek het nie jare gelede al geweet van Leeupoort nie. Ek sal definitief terug gaan."
"Tzaneen is ideaal geleë tussen twee verskillende wêrelde; die berge en woude van Magoebaskloof en die bosveld en Wildtuin."
"Awesome area vir motorfiets ry. Meer as genoeg stopplekkies vir eet en bene rek. Almal wat ons teëgekom het was vriendelik en hulpvaardig."
"Als wat jy nodig het vir ‘n bosveld wegbreek, naby genoeg aan ‘n dorp vir enige benodigdhede. Spar se personeel was in besonders baie vriendelik en die winkel pragtig."
"Very restful beautiful surroundings. Enjoyed mountain biking and forest walks."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Disa 336"Ruwe, rowwe bosveld, sonder tierlantyntjies en pretensie. As totale stilte en kontak met diere jou hart laat vinniger klop, sal jy moeilik Leeupoort kan klop. Vir 'n ou wat weelde en gekartelde slaaiblare verkies, is Leeupoort nie 'n toepaslike opsie nie. "
"Love Bela-Bela. It's close to Johannesburg. Bela Bela is clean and has everything you need when going on holiday."