Verified Reviews
Lowveld
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lowveld
Rated 4.2 out of 5 based on 740 reviews.
"Die vallei is baie mooi en die plekke is goed voorberei vir toeriste veral tydens die Bessiefees."
"Sal slegs daarheen gaan as ek by die Phalaborwa Hek by Wildtuin wil ingaan. Ek was daar vir besigheid."
"Een van die mooiste valleie wat ons gesien het. Die natuurskoon daar is ongelooflik. As jy 'n natuurmens is, is dit die plek vir jou."
"Baie warm het die mall baie geniet die omgewing ook baie mooi sal weer kom kuier."
"Close to the Kruger Gate which is convenient, weather is hot, just advise on finding decent accommodation. "
"Baie mooi groen berge al was daar min reën en droogte. Die berge en gras waarop jy kamp is oral groen en apies gee geen probleme nie. Baie, baie mooi natuur."
"Verras met die mooiste omgewing, mense is vriendelik, lug is vars en skoon en dis 'n bonus. "
"Tzaneen laat my altyd naby my Skepper voel. Natuurskoon en plekke om te besoek onbeskryflik mooi. 'n Ware juweel en lekker konstante klimaat."
"Great location, very close to the Kruger gate. We stopped at the Craft Brewery and it was a great experience (P.S. use an Uber because the beer is awesome). I would also suggest going on the Olifants River boat cruse, it was a wonderful trip. Great memories!"
"Baie oulike dorpie, gerieflik om 'n petrolstasie of winkel byna om elke draai te kry. Lekker atmosfeer."
"Tropiese atmosfeer, alhoewel Tzaneendam dolleeg is. Kry die diere so jammer met droogte. "
"Besienswaardighede nie ordentlik aangedui nie. Maar kom ons hou die mooi plek vir onsself dan bly dit soos nou stil en heerlik!"
"Jy kan rustig stap in die hoofstraat, boeke koop, rustig gaan sit by restaurante."