Verified Reviews
Lowveld
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lowveld
Rated 4.2 out of 5 based on 740 reviews.
"Glad nie 'n baie netjiese dorp nie. Enigste plek waar mens veilig genoeg voel om wegneem etes te koop is die Lifestyle sentrum."
"Dorp self maar effe verwaarloos gemeet aan vroeër. Omgewing wel goed, veral Magoebaskloof."
"Vir jag en natuur is dit 'n super area, maar vir 'n gesin met kinders kan die langpad en hitte nogal uitputtend wees."
"There is not much from a tourist perspective (we never found any tourist information) but a good base to explore the "eastern" side of Magoebaskloof which has great tourist maps and books (get these from the tourist shop in Haenertsburg and of course the scenic drive is fun. "
"Phalaborwa is a nice town. We enjoyed the town as a holiday destination."
"Phalaborwa is nie gefokus op toeriste nie, maar ons kon steeds als kry wat ons nodig gehad het."
"Dorpie is baie verwaarloos. Paaie nie in goeie toestand nie. Baie naby die hek vir toegang na Krugerwildtuin."
"Sommige van die eetplekkies is nie op standaard nie. The Eatery en Cheerio gardens staan uit as as vyf ster."
"Omgewing is pragtig om te verken. So baie om te sien en doen. Dit baie geniet."
"Pragtige dorp met alle benodighede beskikbaar. Spar & vulstasies in die dorp is ook baie behulpsaam, die paaie in die dorp kort definitief aandag."
"Baie mooi omgewing, veral toe ons ons reis verder aangepak het Hoedspruit se kant toe."
"Google. Baie doen dinge. Lekker eetplek by die the junction in Letsitele."
"It;s far but we knew that, However the R36 was a nightmare with the largest potholes I've seen."