Verified Reviews
Magoebaskloof
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Magoebaskloof
Rated 4.7 out of 5 based on 649 reviews.
"'n Plek soos Haenertsburg is 'n juweel wat nog baie toeriste kan trek."
"SUCH a gem - the second hand book store and Milly's restaurant are highly recommendable!"
"Magoebaskloof omgewing is pragtig regtig mooi. Ek sal Magoebaskloof aanbeveel as toeriste-bestemming."
"Haenertsburg is 'n pragtige dorpie vir 'n dag se uitstappie of self om 'n aand of twee oor te slaap. Die tyd staan nog stil in Haenertsburg. "
"Lekker eetplekke en vriendelike mense. Mooi omgewing en natuurskoon met buitelewe aktiwiteite en net rustig kuier."
"Haenertsburg / Magoebaskloof is 'n wonderlike bestemming en ek beveel dit ten sterkste aan vir 'n besoek. Die natuur is wonderskoon en die mense gasvry."
"Die pad is baie sleg, en dan ook het baie lekker gekuier, maar beslis nie vir iemand wat in luuksheid wil gaan ontspan nie."
"Baie dankie vir die fantastiese diens. Die dame wat die bestemming oorsien is wonderlik."
"Ons is fotograwe en het ongelooflike mooi fotos geneem, was net 2 dae daar, maar dink daar is ongelooflike plekke om daar te sien, sal graag teruggaan."
"Great area - however it has high rainfall with a lot of mist most of the time. Keep that in mind if that kind of weather isn't your cup of tea."
"Gaan ry rond in die plantasies, jy sal nie glo die natuurskoon wat jy daar ontdek. Damme in die omgewing dra verder by tot die natuurskoon en rustigheid."