Verified Reviews
Magoebaskloof
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Magoebaskloof
Rated 4.7 out of 5 based on 649 reviews.
"Verskillende eetplekke en baie besienswaardighede en dinge wat jy kan doen in die omgewing."
"Tranquil, quiet, breathtaking, peaceful place. Our 4th trip, and will definitely be back."
"Baie mooi area met heelwat om te kan doen! Daar is verskeie resturante in die dorp om by te kan eet. Die Tzaneen-museum is ook interresant. Daar is ook 'n hele paar staproetes om te kan geniet. Die krokodilplaas buite die dorp en verskeie kwekerye en plantasies maak dat mens so paar dae verskeie aktiwiteite kan geniet."
"Haenertsburg moet bietjie hulle winkels wat kruideniersware verkoop op standaard kry. Duidelik nie op standaard nie."
"There are lots of cool new spots opening up and the locals are friendly. We love the place!"
"If you love travelling in between mountains, trees, water, with outdoor trails, farm stalls, and traveling the sometimes rough unexplored off road trails between mountains and green forests, with occasional mist and rain you need to visit this place."
"Excellent birding with bird guide, 2nd largest natural forest after Knysna, interesting small village nearby, peaceful surroundings."
"Beautiful part of South Africa. Great to explore, especially if you are a bird watcher."
"Dit is 'n pragtige omgewing. Die natuur is wonderlik en die rustigheid kan net tot 'n mens se voordeel strek."
"Restaurante is nie heeltemal op standaard nie. Kry wel 'n vier ster van toeriste, maar dit is net omdat daar nie ander restaurante is nie. Zwakala Brewery was wel 'n heerlike verassing en die diens was uitstekend."
"Die woude is 'n lieflike plek om te ontspan. Mooi natuur, watervalle en ontspanne atmosfeer. Dis naby aan Tzaneen indien jy iets nodig kry. Dis ons derde besoek aan Magoebaskloof en dit het nog nie teleurgestel nie. Ons beplan alweer die volgende kuier."
"Dit is 'n wonderlike, natuurskone plek met baie om te doen en te sien. Die mense is ook baie behulpsaam and vriendelik."