Indien jy Makhado besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Makhado.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Makhado Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Makhado accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Makhado akkommodasie
31 lekke plekke om te bly
La Luna @ Misty Mountains
Altyd Lente Gastehuis is in die Soutpansberg-mistbelt op ’n avokado- en eksotiese papegaaiplaas. Die gastehuis bied...
Schimper View Boutique Guest House bied moderne, luukse verblyf in 'n vooraanstaande buurt in Louis Trichardt met o...
Sou House is 'n elegante gastehuis wat B&B-verblyf op 'n rustige perseel in Makhado aanbied. Die eiendom spog met '...
De Akker Gastehuis is in Louis Trichardt, 'n dorpie in die Soutpansbergreeks in Limpopo geleë. Dit is ideaal vir 'n...
The Anza Lifestyle Lodge is 'n versteekte juweel in die hartjie van Makhado, Louis Trichardt. Dié lodge bied luukse...
Mount Azimbo Lodge (gastehuis en B&B) is geleë in Limpopo, 12 km noord van Louis Trichardt (Makhado). Jy kan in die...
Cuckoo's Nest Guest House is 'n pragtige Tudor-styl-huis in 'n troppiese tuin met uitsigte op die Soutpansberge net...
Madi a Thavha Mountain Lodge is in die hartjie van die valleie van die Soutpansberge geleë. Met kulturele diversite...