Verified Reviews
Malmesbury
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Malmesbury
Rated 4.1 out of 5 based on 52 reviews.
"Ons het Malmesbury spesifiek besoek vir 'n hengelkompetisie in 'n nabygeleë dam - ongelukkig nie veel rondgery in die dorp nie. Spar is beslis 'n top-Spar en 'n moet om te besoek as mens in Malmesbury kom."
"Die Weskus is natuurlik altyd spesiaal. Sou wel Riebeeck-Kasteel voorstel as 'n basis rondom Malmesbury."
"Ons was in Malmesbury vir 'n swembyeenkoms. Die mense van die dorp is baie vriendelik. Riebeeck-Kasteel is ook baie naby en het meer die toeriste gevoel met restaurante, olyf- en wynplase."
"Daar is so baie om te doen in en om die Swartland waarvan Malmesbury die hoofsetel is."
"Ek sal Malmesbury aanbeveel as bestemming - ek glo met die landboubedrywighede in die omgewing is dit seker 'n prentjie wanneer alles groen is!"
"A beautifully clean agricultural town with lovely architecture. The SuperSpar is amazing too!"
"Dit is regtig die ideale wegbreekplekkie, die plaaslewe en kleindorpie in een, 20 minute en jy is weer in die stad."
"Ek dink die wynroete moet miskien net bietjie die inligting opdateer met wat beskikbaar is."
"Malmesbury, is 'n baie mooi en skoon dorp, sou graag nog 'n dag langer wou bly om bietjie meer rond te loer."