Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 5062 reviews.
"Clarens moet waak teen te veel feeste en te kommersieel wat die rustige omgewing versteur en die hele doel mis om mense te laat ontspan en rus."
"Dis 'n rustige dorpie met baie lekker restaurante. Mense is vriendelik en behulpsaam."
"Kuns en meeste produkte oorprys en eerste restaurant regs soos mens inkom van die hoofpad af se kos baie swak en smaakloos."
"5 stars if you are looking for peace, tranquillity and interesting things/places to visit."
"A little gem of a town with lots to do, see, and explore! Town's people were incredibly hospitable and offered excellent service. Food was amazing!"
"Clarens is net een van die mooiste plekke op aarde. Die berge is net ongelooflik mooi."
"Clarens is 'n interessante dorp met baie kuns items en lekker kos, in 'n veilige omgewing."
"Clarens is een van my gunsteling wegbreek plekkies waar mens net jou skoene kan uitskop en weer mens word."