Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 5062 reviews.
"Pragtige, idilliese dorpie net jammer vir slaggate. Golden Gate is regte mooi, veral die berge en rotsformasies."
"Clarens was nog altyd na aan my hart - die berge en die atmosfeer doen net iets aan mens se siel wat mens rustig maak en nuwe perspektief gee vir die pad vorentoe. "
"Lieflike dorp. Het die kunsuitstalling geniet. Pad na die dorp wel 'n uitdaging."
"Clarens is a great place to unwind. Fantastic for simple hikes as well as longer excursions - great little foodie spots and shopping in the town square. Laid back and breathtaking scenery. Simple, stunning."
"Ek is mal oor Clarens! Die dorpie het pragtige staproetes en het 'n unieke gevoel!"
"Lekker area om net stil te raak na 'n dag se inkopies. Daar is te veel om van te kies."
"It is truly a beautiful town, a bit unconventional in that quite a few roads are gravel, but it lends to the beauty, the hikes are very pleasant and definitely worth it. Quality restaurants and shops. Friendly people. An amazing experience."
"Perfekte wegbreek van die huis waar jy jou kop kan skoonmaak. Lekker eet en almal is vriendelik. Jy voel so tuis want dis so veilig."
"Rosendal is 'n pragtige dorpie. Die pad tussen Senekal en Rosendal is wel bitter swak."
"Word net beter. Was laas Januarie 2020 daar. Daar is nou baie nuwe winkels. Mooi plek."
"Clarens se paaie is ongelooflik sleg. Restaurante en winkels buitensporig duur, net toegespits op buitelandse toeriste."
"Clarens is baie duur, restaurante is baie duur, die omgewing en staproetes is baie mooi."
"Baie mooi plek by die Malutiberge, strate is net in 'n ongelooflike slegte toestand. Sal moontlik eerder verkies om in Clarens te oornag en dan die dag te spandeer in die Fouriesburg-area."
"Great overnight stop, largely unspoiled by modernization with some beautiful sandstone houses and lots of wildflowers. The locals were friendly and helpful, and we walked safely about."