Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 5062 reviews.
"Dis 'n pragtige dorpie met 'n lekker vibe. Ons het Saterdag die plek platgeloop deur al die winkeltjies. Ons het beslis 'n dag of 3 te min geboek vir alles wat ons nog wou doen."
"Oulike klein dorpie. Gaan jaarliks terug. Goeie restaurante. Veral TREATS Restaurant is uitstekend."
"Baie mooi natuurskoon en netjiese dorp. Kan egter probeer om die gate in die pad te herstel."
"Die dorpie bied iets van alles. Heerlike kuier- en eetplekke. Die omgewing is fantasties, die Goldengate area, die berge en uitsig, is so mooi. Baie staproetes in die area."
"Bit of a tourist trap, but nevertheless presents a lot of options for the visitor to choose from."
"Clarens has so much to offer, from arts and crafts, to the best variety of places to eat and the exploration never stops. A must for a weekend getaway."
"Clarens is so 'n mooi wegwaan dorpie ingenessel in so mooie natuur. Die een ding is wat mag pla is die aanhangers wat by mens se kar en in die straat jou kom pester en jou kar probeer was sonder dat jy dit gevra het. "
"Ons was al daar, maar dit was dié keer net nie dieselfde nie. Al die winkels was nie oop nie en die ander het ons nie aangestaan nie. Van die eetplekke was al vroeg toe - het wel toe plekkie gekry en lekker geëet."
"Clarens is a quaint and lovely little town. Support local tourism and look for an adventure every day that you are there. Treasures are bound to find you."