Geverifieerde Resensie
Margate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2726 resensies.
"Ons het nou Umhlanga vir Margate geruil, alles is binne loopafstand as jy iets nodig het!"
"Shelley Beach is a peaceful area close to Margate. Couple these two towns together and they are a great destinations. The area is very clean and is pleasant to be in. Close to to shopping mall as well."
"The area has started to upgrade and still kept that familiar feeling. Worth many return visits."
"St Michael's on Sea is a lovely little gem of a place. Safe, convenient and beautiful."
"Margate is a beautiful and oh so clean town. Fell in love with the town. Will definitely be returning"
"Baie besige dorpie maar het alles wat jy nodig het. Die strande is mooi skoon en veilig."
"Mooi netjies en skoon strande. Goeie atmosfeer en baie om te doen. Lekker eetplekke in omliggende gebied."
"Dit was die eerste keer dat ek in Uvongo gaan vakansie hou het. Ek was beïndruk hoe skoon en netjies die strand was."
"Goed geleë, naby die twee groot winkelsentrums wat uit 'n besigheidsoogpunt wonderlik is."
"Seker een van die grootste trekpleisters, is die pad wat teen die kus afloop, waar 'n mens veilig en gemaklik kan stap."