Verified Reviews
Marloth Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park
Rated 4.6 out of 5 based on 3395 reviews.
"Grondpaaie moet beter in stand gehou word vir die gebruik van sedan motors."
"Dit was ons eerste keer in Marlothpark en dit was wow. Als wat die park ook aanbied was regtig lekker. Jy hoef nie eers ver te ry vir wat jy wil hê nie. "
"Nice and quiet with lots of animals. Nice sunset cruises with local game viewing. Close to Crocodile Bridge entrance to Kruger National Park."
"Gesinsgeoriënteerd, die diere is so mak hulle kom tot by jou voordeur, ons het vir ure langs die wildtuin se grensdraad gesit en so baie diere gesien. Marloth Park is 'n baie lekker wegbreek vir 'n paartjie, asook vir 'n hele gesin. "
"Marloth Park is an escape to the bush with all the requirements of home. Great viewing of game on the river. We saw 3 of the Big Five daily."
"Paaie is nie gaanbaar met 'n gewone sedan motor nie. Klein karretjie sukkel oor die groot spoedwalle en klippaaie. Wou graag na rivier gaan, maar toe by verblyf is het ons nêrens gegaan, want nie kans gesien met klein motor vir die paaie nie. Sal twee keer dink voor weer gaan oor klein motor op slegte pad."
"Very convenient, Marloth Park has had some very crucial additions since our last visit years ago. At least 3 butchers with very affordable prices for meats, and grocers for your everyday needs, as well as 2 liquor stores, fresh bakery and more. A great park to stay in."
"Mense verskil. As jy egter van die bosveld hou, wilde diere wil besigtig sonder om wildtuine te besoek, of net rus wil vind, is die plek werklik aan te beveel. "