Geverifieerde Resensie
Mbombela (Nelspruit)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Sunshine Self Catering"Sonheuwel is goed geleë as jy Krugerwildtuin toe gaan."
"Nelspruit is 'n pragtige plek, so baie om te sien in en rondom Nelspruit. Ek beveel aan dat almal 'n draai by God's Window, Potholes en die Drie Rondawels gaan maak, asook Kaapschehoop. "
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
9 on Feijoa"Dit is ook baie sentraal geleë, nie ver van die hoofroetes nie."
"Nelspruit is een van die mooiste klein stede. Die winter is natuurlik tops met baie sonskyndae en matige temperatuur. En van daar af kan 'n mens baie wildtuine en wildsplase besoek, asook ander fantastiese bestemmings soos Sabie en baie ander."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Tilly's Cottage"Bietjie ver uit die dorp maar heel maklik toeganklik vir hoofpaaie"
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Harmony Guesthouse"Heeltemal sentraal geleë en 'n rustige omgewing."
"Nelspruit is vir my halfpad na 'n regte bestemming toe - soos die wildtuin. Dit is nie die eindbestemming nie en daarom het ons net 1 aand oorgeslaap."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Dome Home Accommodation"Sentraal, naby hoofpaaie, sakesentrums en hospitale."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Sheppard Boutique Hotel"So bly ek het hierdie plek ontdek met sy stil omgewing. "
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Harmony on Protea"Het self daar gewoon en vir my was dit 'n goeie woongebied. "
Steiltes, Mbombela (Nelspruit)
Artist's Attic Self-Catering Cottage"Natuurskoon maak verblyf die moeite werd. "