Geverifieerde Resensie
Mbombela (Nelspruit)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Aloe Cottage X"Close to shops and not far from tourist destinations."
"Die hele Laeveld area, insluitende Sabie, Graskop, Pelgrimsrus omgewing, Kaapse Hoop & Barberton vorm saam 'n groot aantrekkingskrag!"
"Ons was nie juis in Nelspruit nie, ons het maar net deurgereis op pad huis toe van die Krugerpark."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Be Our Guest"Het oulike restaurante op pad gesien in 'n kleinerige winkelsentrum, asook 'n Mediclinic, petrolstasies, kitsbanke en dies meer."
"Ons het alles gedoen en gesien wat daar is om te doen. Die Toggoban vir seker 'n hoogtepunt, sowel as die Scootours in Kaapse Hoop."
"Heerlik en so mooi, die natuurskoon is die beste medisyne vir mens se siel, regte sielskos."
"Had an absolutely wonderful time. Nelspruit is quite scenic, great for nature lovers. "
"Nelspruit is 'n pragtige area en so ook Witrivier. Die natuurskoon is iets om te bewonder."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Harmony Guesthouse"Maklik om te kry - lekker om te bly. Rustige omgewing. "
"The surrounding is beautiful I recommend to go out from Nelspruit, especially Kaapschehoop where you can see stunning view and wild horses another important and very powerful is to see the chimpanzee in Chimp Eden."
Steiltes, Mbombela (Nelspruit)
Artist's Attic Self-Catering Cottage"Pragtige omgewing en naby winkelgeriewe en Medi-Clinic Hospitaal."