Verified Reviews
Mbombela (Nelspruit)
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mbombela (Nelspruit)
Rated 4.5 out of 5 based on 684 reviews.
"My man se brilraam het gebreek en Eyeware het ons mooi gehelp om 'n nuwe raam te kry en die lense oor te plaas. Verder is dit die mooiste wêreld!"
"Winkelsentrums te kies en keur. Naby aan die Krugerwildtuin en Sudwala grotte en die res van die Laeveld. Uitstekende klimaat."
"Baie aangename en rustige omgewing. Die mense daar is net anders as in die stede meer vriendeliker en laat 'n mens dadelik tuis voel. Awesome. "
"Neat and clean town with friendly people and amazing nature views in and around Nelspruit."
"A very nice clean and good looking city. It can be seen that effort is made to keep the city well maintained."
"Die mense in Nelspruit is baie vriendelik en hulpvaardig. Die Botaniese Tuine is iets om te beleef."
"Lovely clean town, but only ONE restaurant in the whole town is open on a Sunday evening. We had to drive around and phone various places but in the end had a great meal at the Ocean Basket. We were the only table."
"Ons het die Sondag na Die Kaapse Hoop gery en daar ontspan en heerlike pannekoek geniet. Baie lekker. My dogter was gaande oor die perde wat orals rondgeloop het. Ons het ook 'n heerlike ete in 'n Spur geniet wat letterlik net 'n blok of twee van die gastehuis af geleë is."
"Dis 'n goeie afstand na die wildtuin en ander plekke wat jy graag wil besoek."
"Baie om te doen en om te sien, Sudwala Caves, Chimp Eden, Kruger Wildtuin en soveel meer."