Geverifieerde Resensie
Mbombela (Nelspruit)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 471 resensies.
"Ongelukkig maak die hoë tolgeldkoste (amper R500 heen weer van Centurion) dit 'n baie duur bestemming. Selfs die verblyfkoste was baie hoog. Sal eerder oorweeg om Parys in die Vrystaat te ondersteun."
"Nelspruit looks clean and cared for, seems like everything works, roads in a relatively good state."
"Nelspruit ken ons, maar dit bly 'n lekker plek om na te gaan. Ons was by die wegbreekfees en die vibe was wow."
"Besig soos die meeste groot dorpe en slaggate soos orals in Mpumalanga, maar genoeg winkels en fasiliteite."