Verified Reviews
Melkbosstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Melkbosstrand
Rated 4.6 out of 5 based on 293 reviews.
"As jy nog nie daar was nie, maak 'n plan, die restaurante en strand is fantasties!"
"Ek wens ek kan eendag daar kom bly of ten minste aftree. Ek is mal oor die ligging van die plek en die vriendelikheid van die mense, hulle is baie gasvry. "
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Atlantic Loft"Die seewater is so skoon en die stand is so mooi dit lyk soos iets uit 'n sprokiesboek."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Be’Landre Private Room"Ek is van opinie dat die inwoners van Van Riebeeckstrand die inkomste van meer toeriste sou waardeer, maar nie sou wou afstand doen van die "privaat" en rustige gevoel daar nie. "
"Wonderlike platloop-strand met al die nodige winkels en meer. Heerlik sentraal geleë."
"Feels like a very comfortable holiday destination, and everything you need for a stay. Pleasantly surprised as to how nice it was."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
14 Penguin Place Melkbosstrand"As die water net nie so vrek koud was nie, was dit die beste plek op aarde!"
"Melkbosstrand is baie gerieflik en dit was baie lekker! Ek sal enige tyd weer daar vakansie gaan hou! "
"Ek het die idee gekry dat Duynefontein net 'n woonarea is en dat mens net 'n paar kilometer moet ry dan is jy in Melkbosstrand waar al die besighede, ens. is."