Geverifieerde Resensie
Moreletapark
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Moreletapark bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 55 resensies.
"Daar is soveel om te doen in die omgewing en alles is binne bereik van 'n paar kilometer."
"Daar is nie baie restaurante in die omgewing wat laat oopbly nie. Ons kon slegs 2 vind."
"Papierstad net langs Moreletta Congregation vat die hele mooi en veiligheidsfaktor weg van Moraletapark."
"Moreletapark is 'n ideale woongebied en is baie veiligheidsbewus, goeie sekuriteit word ook daar gehandhaaf, dit is 'n rustige en mooi area."
"Kan nie regtig my opinie gee oor Moreletapark want ons het baie tyd by Tuks spandeer. Die area is vir seker netjies, skoon en in 'n gegoede area."
"Baie veilig a.g.v twee sekuriteits-toegangshekke waar jy moet aanmeld om by woning uit te kom."