Verified Reviews
Mossel Bay Central
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay Central
Rated 4.6 out of 5 based on 58 reviews.
"Alles okay, want mens is naby die Punt en baie restaurants, ook naby Santos strand. "
"Baie netjies en was verbaas oor al die interessante winkeltjies/restaurante wat ontstaan het."
"Dit was so lekker egte Suid Afrikaanse mense en omgewing. Pragtige klein dorpie."
"Dis lekker daar, naby die punt en naby die ander kant na Santos toe m.a.w. die swemplekke. Winkels ook naby. Dis nie nodig om Mall toe te gaan nie."
"Eerste vekansie in Mosselbaai en sal seker nie die laaste wees nie. Die weer en die seelug is fantasties."
"Dit is die perfekte plek om te wees - al die ander plekke rondom is goed geleë."
"A little piece of paradise on the coast. Beautiful beach (next to the yacht club) with water not too cold to enjoy swimming in. Plenty to see and do. The town has good facilities e.g. banks, shops, pharmacies, restaurants, pubs, etc."
"Dit is aangenaam om tydens seisoen tyd in Mosselbaai te kuier, lekker besig en sentraal as jy wil ry."
"DIE SKOONSTE PLEK EN DIE VRIENDELIKSTE MENSE. DIT IS NET 'N ANDER WERELD AS JY VAN DIE VRYSTAAT AF KOM. ALLES WERK EN IS IN PLEK , MOSSELBAAI OMGEWING DIE BESTE VAKANSIEPLEK, KAN NIE MEER NOORDKUS TOE GAAN NIE. BAIE SENTRAAL VAN BAIE ANDER PLEKKE IN 'N RADUIS VAN 100 KM. MOSSELBAAI UITSTEKEND."
"Mosselbaai as toeristebestemming is sentraal geleë, baie om te doen en om te besoek in 'n 100 km radius. Sal altyd terugkeer Mosselbaai toe vir 'n vakansie!"
"Mossel bay is a fabulous little town,,, great shops and places to enjoy a good meal!!!! "
"I noticed the CID (city improvement district) personnel walking the streets. They went about their work very tactfully and professionally. They seem to be doing a great job, well done, keep it up. "