Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"We came for the Ironman and we're received with friendliness and kindness by the locals."
"Mosselbaai het so baie om te bied vir toeriste. Dit is 'n uitstekkende vakansiekeuse en 'n week daar is te min om alles wat daar is te ervaar."
"Dit is 'n plek om te ontspan. En as jy aktief is is daar plek om veilig te stap of fiets ry dit is skoon vriedelik mense. Ons besoek Mosselbaai gereeld. Lekker man."
"Sal dit vir enigeen aanbeveel omdat alles en veel meer hier te sien en beleef kan word."
"Mosselbaai is 'n lekker vakansiebestemming want die water is warm en die wind is nie te erg nie."
"Ons was daar vir die Ysterman en het dit terdeë geniet. Alles was goed georganiseer. Volgende jaar sal ek beslis weer daar wees om my drie kinders te ondersteun! Mooiste uitsigte met die beste koffiedrinkplekke!"
"Die eerste Iroman 70.3 Mosselbaai was gehou in Mosselbaai en ons was verras om te sien hoeveel moeite Mosselbaai-munisipaliteit doen om vir alle besoekers te wys hoe pragtig die dorpie is."
"Participated in the Ironman and all parties involved, including the community, was amazing."
"Place we keep going back to, so many things to do in the vicinity."