Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
""The little Jerusalem" is uit en uit sy sout werd as 'n toeristebestemming. Die strande, ons het Santosstrand besoek, is uitstekend. Ons besoek aan die museum was ook uit die boonste rakke. Ons besoek aan die Casino, alhoewel ons slegs die kinders neem vir speletjies, was wonderlik. Die mense in die winkelsentrums, waar ons ook al gegaan het, is uiters vriendelik. Dit was asof ons op 'n ander planeet was."
"Die verkeer is 'n nagmerrie, maar andersins is dit 'n baie lekker toeristebestemming. "
"Desember is baie besig. Verkeersvloei is baie stadig en parkering baie beperk. Baie om te doen en te sien. Mooi skoon strande en strate. Gunstelingbestemming."