Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Baie lekker met baie restaurant- en koffiewinkelgeriewe, lieflike uitsig oor die baai en aangename mense, maar sal eerder Heroldsbaai aanbeveel."
"Beslis die skoonste dorp in die land! Pragtige natuurskoon en lieflike strande. 'n Rit op die Diaz Express is 'n moet!"
"Sentraal geleë vir besoeke aan ander dorpe se toerisme-aantreklikhede. Het self 'n paar jaar terug in Mosselbaai gebly en het sommer weer tuis gevoel."
"Amazing plek. Wat ons dadelik opgetel het is hoe skoon die omgewing is & die mense is verskriklik vriendelik. Pragtige plek & rustig. Kos vir die siel. Jy vergeet van die Gauteng malligheid & gejaagdheid."
"A visit to the Museum is highly recommended. It is a treasure trove of Maritime history. The breakfast trip on the Dias Express is also worth every penny!"