Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Mosselbaai het sy eie bekoring en die area bied ongelooflik baie om te doen en sien. Die dorp is netjies en skoon en veilig. Al die winkels in die hoofstraat was 'n verrassing en lekker om in rond te snuffel. 'n Verskeidenheid coffee shops en restaurante ongelooflik uniek aan Mosselbaai."
"Mossel Bay has lots to explore in the town itself with great restaurants, quaint second-hand shops and beautiful galleries. There is also a lot of outdoor activities to try out ranging from diving to helicopter rides. A short drive in any direction also delivers great finds such as nice markets, restaurants and breathtaking scenery."
"Lovely town with all the necessary shops and places of interest. Easy to travel to surrounding areas."
"Alles werk, alles is skoon. Tot 'n publieke toilet is skoon. Dolfyne, robbe gesien. Almal is bedagsaam en vriendelik. Almal groet jou in Afrikaans. Dit was lekker. Wat vir my lekker was is om niks hawelose en bedelaars te sien wat jou aanrand by elke verkeerslig en parkering nie."
"Die beste plek om te gaan rus en te ontspan met kinders. Hartenbos is enige kind se droomvakansie-plek."
"Mooi plek. Omgewing is skoon en netjies. Almal is uiters vriendelik en laat mens welkom voel."
"Uit en uit die mooiste en skoonste vakansieplek! Waarde vir jou geld."
"Mosselbaai is ons hartsplek. Vriendelike mense en lekkerste strande, eetplekke en atmosfeer. Vir seker op ons lysie van aftreeplekkies."
"As daar 'n betrekking is sal ek permanent verhuis vanaf Kaapstad na Mosselbaai. Die dorp se diens is onvergelykbaar! Talentvolle dorp met baie vir almal. Kunds, kultuur, luier, nostalgie, geskiedenis, doen dit en Mosselbaai het dit! Dis MOSS die plek om te wees en ons het so lekker geslaap. "
"Mosselbaai is een van ons gunstelingvakansieplekke. Soveel om te doen en ook om te ontspan. Om net die see te sien is vir my 'n ontspanning. Mooiste uitsig van amper enige plek."