Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Danabaai is 'n wonderlike vakansie dorp, rustig, skoon en sentraal geleë. Kan alles doen wat nodig is om 'n heerlike vakansie te geniet. "
"Dis 'n baie lekker plek met topgeriewe om lang rit op te breek vir 'n blaaskansie."
Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Flat at Sea Self-catering"Netjies en goed versorg met pragtige uitsig."
"Danabaai is 'n klipgooi van Mosselbaai, Hartenbos en die casino met lekker restaurante af. Daar is baie mooi gholfbane in die area. Mosselbaai gholfklub, Pinnacle Point, George gholfklub, Kingswood Gholflandgoed en Fancourt. Almal top bane. As jy wil visvang is daar Mosselbaai, Danabaai en Boggomsbaai. Ons verblyf was in die perfekte area om als te geniet. "
"Linkside is goeie ligging, alhoewel dit nie naby aan strand is nie, maar ons het nie vir swem doeleindes gekom nie."
"Mossel Bay is a beautiful place for visiting with friends and family. People of this place are very friendly and helpful."
"Een van die mooiste plekke in Suid-Afrika om te besoek. Asemrowende uitsig en baie veilig. Top geriewe beskikbaar. "