Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.

Pinnacle Point, Mossel Bay

387 Bushbuck

"My gunsteling gholfbaan by verre."

Mossel Bay

Golf @ Ocean

"Besoek dit gerus."

Mossel Bay

Sandpiper Cottages

"Mosselbaai is 'n pragtige en veelsydige dorp met baie om te doen vir oud en jonk. Hier is genoeg fasiliteite om verblyf hier gemaklik te maak, maar die dorp is klein genoeg sodat dit voel asof jy wegbreek uit die stad. Pragtige uitsigte oor die see en Outenikwaberge maak Mosselbaai werklik 'n baie spesiale plek."

Mossel Bay

Villa Chanté

"'n Lekker dorp met alles in oorvloed soos winkels, restaurante, ens."

Mossel Bay

Villa Chanté

"Mens is baie vriendelik en gasvry. Baie om te doen en sien."

Mossel Bay Central, Mossel Bay

Bay Vista Guesthouse

"Baie netjies en was verbaas oor al die interessante winkeltjies/restaurante wat ontstaan het."

Dana Bay, Mossel Bay

Anita's Self-catering

"Die plek is netjies en skoon en word goed onderhou. Die mense in Danabaai is baie vriendelik en behulpsaam."

Bay View, Mossel Bay

84 on Berthold Alheit

"Goeie area en naby die see."

Santos Bay, Mossel Bay

Santos Express

"Pragtige strand met 'n veilige swemsee."

Dana Bay, Mossel Bay

Garden Route Self-catering

"Pragtige, stil en rustige omgewing."

Mossel Bay

Nautica 610

"Love the beach in Mossel Bay."

Mossel Bay

La Vista

"Lieflike plek!"

Die Voor Bay, Mossel Bay

Vista Bonita Dolfyn Apartment

"Ek beveel Voorbaai aan. Na my verblyf in Voorbaai sal ek nie sommer weer by Hartenbos vakansie hou nie."

De Nova, Mossel Bay

CBS Accommodation

"No hustle & bustle."

Bay View, Mossel Bay

Mossdop

"Pragtige area met beeldskone strand."

Mossel Bay

Altelekker by die See

"Baie mooi plek met vriendelike mense en skoon strande. Een baie opvallende ding, was die verkeer. Mense het nog respek vir ander padverbruikers, respek vir verkeersbeamptes/wetstoepassers. Ek gaan terugkeer vir 'n kuier Mosselbaai toe, maar baie beslis vir 'n langer periode."

Mossel Bay

Sea Breeze 8

"Lekker doenighede."

Bay View, Mossel Bay

On The Run

"Rustige kalm omgewing naby restaurante en inkopiesentrums, loopafstand van strand."

Santos Bay, Mossel Bay

Santos Express

"Baie mooi strand, netjies en nie so bedrywig soos Diazstrand nie."

Mossel Bay Central, Mossel Bay

Huis Gesellig

"Naby die middelpunt van Mosselbaai se besienswaardighede."

Mossel Bay

2 C’s

"Baie verlief op die plekkie."

Santos Bay, Mossel Bay

Santos Express

"Sal dit nou gereeld 'n bestemming maak wanneer ons van Pretoria, via George, na Hermanus reis."

Mossel Bay

Nadia

"Gaan daar aftree!"

Page
Page 93 - Showing 2761 to 2790

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers