Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Mpumalanga akkommodasie
2 Volwassenes
Datums
Kaart
Is jy 'n pensioenaris?
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    R0
    R5000+
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mpumalanga
4.4/5

Lees regte resensies van Mpumalanga van 6728 geverifieerde gaste.

Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga akkommodasie

2022 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 10 mense

Crowned Crane View is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste in die dorpie Wakkerstroom. Die huis beskik oor 3...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 10 mense

Highland Gate Golf & Trout Estate Erf 769 is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis reg langs die 6de putjie op die Ernie...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)

Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)
Langtermyn-verblyf 25% af!
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)

Little Amsterdam @ Alkmaar bied selfsorgverblyf op die eienaar se plaas in Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga. Hierdi...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)

Vanaf R2 390
R 2 390 R 2 032
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 390
R 2 390 R 2 032
per nag, vir 2 mense

La Kruger Lifestyle Lodge is in Marloth Park geleë, 'n safari-wildtuin wat aan die Krugerwildtuin grens. Die lodge ...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf R2 390
R 2 390 R 2 032
per nag, vir 2 mense

Shik Shack

Rugsakreisigerslosies in Kruger tot Canyons,  Kruger tot CanyonsMpumalanga
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)

Shik Shack

Rugsakreisigerslosies in Kruger tot Canyons, Kruger tot CanyonsMpumalanga
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Shik Shack Backpackers bied unieke B&B-verblyf langs die Orpen-pad, sowat 35 km van Hoedspruit af. Die lodge is die...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)

Revenir

Gastehuis in Aerorand,  AerorandMpumalanga
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense

Revenir

Gastehuis in Aerorand, AerorandMpumalanga
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Revenir is naby Middelburg Mpumalanga Mall geleë en bied gehalteverblyf teen sakpaspryse. Die gastehuis het 2 dubb...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Sport op TV
Skoonmaakdiens
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense

Le Soleil

Selfsorg in Graskop,  GraskopMpumalanga
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)

Le Soleil

Selfsorg in Graskop, GraskopMpumalanga
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Le Soleil bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir tot 6 mense in Graskop. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

HPTwelve bied gemaklike selfsorg- of B&B-verblyf naby Mbombela (Nelspruit) se middestad en is net 3 minute se stap ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Groot Vyf
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Kifaru Kruger bied gerieflike oornagverblyf in Marloth Park. Hierdie eiendom is langs die oewer van die Krokodilriv...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag, vir 2 mense

Stonecutters Lodge

Gastehuis in Lydenburg, LydenburgMpumalanga
Vanaf
R 2 750
per nag, vir 2 mense

Stonecutters Lodge is ideaal vir natuurliefhebbers en bied 'n veilige wegbreek. Die landgoed bied verskeie aktiwite...

Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag, vir 2 mense

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpumalanga....

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011