Indien jy Pelgrimsrus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pelgrimsrus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pelgrimsrus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pilgrim's Rest accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pelgrimsrus akkommodasie
1 lekke plek om te bly
Mona Cottage is 'n bekoorlike kothuis in die hartjie van Pelgrimsrus, een van Suid-Afrika se oudste myndorpies uit ...
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort is 'n pragtige oord in 'n inheemse reënwoud op die Panoramaroete, 22 km bui...
Wild Forest Inn is aan die rant van 'n natuurlike woud geleë, aan die voet van die berg en die Bonnet-pas wat oor d...
Crystal Springs Mountain Lodge is in die ongerepte platteland van Mpumalanga, net 11 km vanaf Pelgrimsrus. By dié l...
Hamba Kancane Ma-Africa Guest House is in Graskop in Mpumalanga geleë. Dis 'n klein, rustieke dorpie wat 1493 m bo ...
The Boh-House is 'n ruim selfsorghuis in Graskop wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende wat graag die omgewing...
Mi Casa is in Graskop, Mpumalanga, sowat 3 en 'n half uur vanaf Johannesburg, 45 minute se ry vanaf die Krugerwildt...
Four Seasons Apartment is in Graskop, Mpumalanga geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, ...
Casa De Sossego is 'n huis wat sentraal in Graskop geleë is, 'n klein dorpie in Mpumalanga. Die huis is ideaal vir ...
Graskop Self Catering is 'n selfsorgeenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Graskop, Mpumalanga. ...