Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
9 on Juanita"Nelspruit ken ons, maar dit bly 'n lekker plek om na te gaan. Ons was by die wegbreekfees en die vibe was wow."
"A vibrant town with lots of good food and things to do! Highly recommend a visit to Dullstroom. A wonderful small museum as well!"
"Pragtige kleindorpie wat baie min kaartfasiliteite beskikbaar gehad het. Maar was beslis die moeite werd oor daar so baie waarnemings rondom geleë is."
"Baie mooi, klein dorpie met heelwat om te sien, maar die lekkerste is die rus, die plek is die rustigheid vanself!"
"Dis 'n mooiheid waar jy die Here se handewerk kan sien. Wat 'n ongelooflike dorp!"
"Bly ons het uiteindelik by Indabushe uitgekom en dis bo-aan ons lys vir die omgewing, vir kamp of slefs net vir oornag."
"Marlothpark is 'n heerlike bosveldervaring. Die beste tyd om te gaan sal vir seker eerder na die winter wees."
"What a lovely holiday town especially coming from the hustle and bustle of Johannesburg. It was so relaxing and calm and most enjoyable. I will definitely recommend visiting Dullstroom to anybody who wants a calm and relaxing holiday! Keep it up."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Christies @ 32 on Russell"Baie mooi dorp en naby aan baie toeriste-aantrekkingspunte."
"Dit bly my hart se punt, sou daarheen trek as ek kon! Stil in die week, maar genoeg lewe, restaurante en winkeltjies oor naweke."
"Sadly the town municipality has neglected the town with very little upkeep. The area around the businesses and grocery shopping hub felt unsafe. However, the town is perfectly located to all the attractions and activities in the area."
"Dit wil voorkom of die erwe baie naby mekaar is, die een huis kyk binne die volgende huis vas, sou verwag dat daar meer spasie tussen eiendomme moet wees vir die diere om te kan gemaklik beweeg, tans is die park nog nie vol nie, maar daar is dele waar die huise te naby mekaar is in my opinie. Diere is redelik mak om te voer wat 'n wonderlike ervaring bied aan kinders, van die strate is baie erg beskadig na die reën en sal kan doen met 'n skraap."
"Marloth Park is altyd 'n wenner wanneer dit kom by wegbreek en maklike toegang tot die Krugerwildtuin vir dagbesoekers."