Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Probably the most ideal central spot in the region. You get to see all the important natural features, several lovely towns, caves and even Kruger all within or around an hour’s drive."
"Daar is baie verskillende buitelug-aktiwiteite om te doen in en rondom Sabie. Jy moet wel ry om by als uit te kom, maar is beslis die moeite werd!"
"Die Graskop Gorge Lift moet asb. net begin saam werk as dit kom by sosiale distansiëring. Het het niks toegepas en duisende mense was op die 26ste Desember daar sonder maskers."
"Bestuur versigtig om die slaggate te verhoed. Besoek die restaurant, Diggers. Hulle kos en diens was fenomenaal."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Old Vic Traveller's Inn"Dis 'n goeie afstand na die wildtuin en ander plekke wat jy graag wil besoek."
"Dit is die beste klein dorpie om te gaan relax of om baie adventurous te wees. Dis die dorpie wat tussen al die toerismebestemmings is."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
3 on Greger Accommodation"Baie om te doen en om te sien, Sudwala Caves, Chimp Eden, Kruger Wildtuin en soveel meer."
"As jy hou van wild en bos, is dit 'n goeie bestemming. Diere loop tussen die eiendomme deur. "
"Was fantastic, there is a lot to do and a lot to see, will be going back really soon. Loved Marlothpark so much I am actually looking to invest there."
"Pragtige dorpie en area. Dit was net bietjie duur om by elke waterval en besienswaardigheid te betaal. Ons was nie bewus van die kostes nie en moes omtrent R90 per waterval betaal wat ons nie in ag geneem het nie. Dit is 'n goeie plan om vooruit te bepaal wat die kostes sal wees. Bourkes Luck is R65 per persoon bo 12 jaar & Gods Window was R15 per persoon."
"Puik plek wat misbruik word deur besoekers wat nie by reëls hou en die natuur respekteer nie."