Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"It's our once a year getaway. Dullstroom is an amazing destination."
"Awesome golf course at Highlands Gate. All the restaurants are friendly and efficient."
"Pragtige omgewing en uitstekend gerat vir toeriste. Die ideale tyd om dit te besoek, is waarskynlik in die herfs. Vir ons was einde Desember te warm."
"Beautiful safe little town with lots of charm and stunning wetland and birdlife."
"It's like Eden, animals roaming around and watching them for free, a very quiet place to be. A festive season cannot be complete without Marloth Park."
"Marlothpark bied alles wat jy nodig het en meer vir 'n vakansie in die Bosveld!"
"Uitstekend. Die diere was besonders en n trop zebras het elke aand klokslag kom inloer. Almal was vriendelik en behulpsaam."
"Uitstekende gesinsvakansie. Rustig en ontspanne, en as jy lief is vir wild kom hulle tot reg by jou agterdeur."
"Die dorp word nie onder hou nie. Swak diens aan toeriste. Sal nie weer daar oornag nie."
"Mense het net elke dag vullissakke op die hoek van Olifant en Waterbok gesit Al is dit so duidelik gestel gaan gee vullis sakke by ingang van Marloth Park in maar mens kry maar slordige lui mense orals. "
"Als is binne stapafstand wat dit 'n heerlike verandering van altyd gebruik maak van motorvervoer."
"Dit was eintlik heerlik omdat dit nie so erg besig is soos gewoonlik nie. Dullstroom is altyd 'n treffer, as jy die skare kan vermy."
"Pragtige omgewing met baie besienswaardighede. Baie van die paaie net gevaarlik met al die slaggate."