Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Een van die heerlikste plekke om in die natuur te wees en te ontspan. Baie gewild en besig. Safari diens direk uit Marloth direk van you deur tot in wildtuin was 'n welkome en aangename ervaring."
"Die paaie kort bietjie aandag. Andersins 'n baie lekker plek om te gaan kuier."
"Die mense wat daar woon is bietjie ongeduldig met ons wat daar gaan kuier maar verder is daar nie klagtes nie."
"Was very busy, not that is was not expected, due to being locked down for so many months. Hopefully in time, it will calm down the maddening crowds."
"As jy tuis wil wees of voel op 'n vakansie is dit beslis die plek om heen te gaan."
"Marlothpark was aangenaam met baie diere tussen die huise. As mens langs die rivier is sien mense ander diere soos olifante, seekoeie, luiperds and groot voëls ook."
"Daar gaan nie vreeslik baie in Lydenburg self aan nie, maar dis 'n goeie basis vanwaar beide Dullstroom sowel as die Panoramaroete verken kan word. Die Sterkspruit Natuurreservaat en die kort staproete na die waterval is 'n hoogtepunt."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
3 on Greger Accommodation"Mooi skoon dorp. Lekker weer en waar ons oor gebly het, was cool, julle mag maar daar gaan."
"Baie lekker om so in die natuur te bly anders as die toegespande kampe in die Wildtuin self. Mens kan ook leeus hoor in die aande as jul naby genoeg aan die Kruger Wildtuin se grensdraad bly. Mooi teerpad vir 'n hoofpad in die park. Naby genoeg aan Krokodilbrughek as jy die wildtuin wil besoek."
"Die park is die ideale plek vir enige natuurliefhebber. Mens sien en beleef elke keer ietsie nuuts wanneer jy dit besoek. Dis 'n ware juweel van ons land."