Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Plaaslike regering moet net meer aandag gee aan infastuktuur van die paaie sal hulle meer besoekers kry in die dorp."
"Die mense is vriendelik and probeer hul beste gedurende hierdie moeilikke COVID19-tydperk."
"Paaie in en om die dorp is in swak toestand. So ook vir die res van die toeruste bestemmings, Sabie, Graskop, Barberton, Pelgrims, ens."
"Ek was vertel Marloth is rustig en afgesonder, met die vakansiedag wat almal langnaweek gemaak het, was die plek 'n miernes. Sal meer buite seisoen gaan as dit nie so besig is om rus en vrede te ervaar."
"Marlothpark is 'n fantastiese plek - so lekker om rond te loop en jy is om die diere. Mense is baie vriendelik en jy rus terwyl jy daar is."
"Heerlike kuierplek! Al wat sleg is, dat ons as toeriste nie weet ons moet vooraf by restaurante bespreek nie."
"Mens bly maar effens bekommerd oor veiligheid, maar dit lyk tog of sekuriteit goed opgeskerp is, wat gemoedsrus gee. Ons het gelukkig lanklaas van insidente in Marlothpark gehoor."
"Feels like you in the Kruger. A few of the roads are a bit rough, but nothing too bad. Supermarket is limited in what they stock."
"Graskop is an amazing place. It's super awesome, so much nature to feed the soul."
"Die NG Kerk is treffend en word mooi onderhou. Daar is interessante voelkykopsies in die omgewing, maar andersins is toerisme-dinge beperk."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Raka Cottage"Die dele wat ons besoek het, het van netheid en goeie struktuur en bestuur getuig."
"Baie bedrywig binne met bouers en kontrakteurs en busse, maar nie uitermatig negatief. Jammer dat mense by uitkykplekke sigaretstompies rondstrooi. Marlothpark bied egter 'n boslewe met baie diere en dis lekker om die lengte van draad met die Krugerwildtuin te stap en diere rondom die rivier te kyk. Jy sien diere elke keer omdat dit so groot uitsig oor die rivier bied."