Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Ons was aangenaam verras en Piet Retief is 'n goeie oornagbestemming en Die Munch is 'n heerlike restaurant om lekker te gaan eet en te ontspan."
"Interessante dorpie met baie lekker eet- en drinkplekke. Die restaurant, Mrs Simpson's, was die hoogtepunt van ons besoek aan die dorpie."
"Die dorp, Middelburg, self is nie juis 'n toeristebestemming nie, maar is sentraal geleë vir verskeie besienswaardighede, trou-venues, nie ver van Loskopdam af nie en ook ander oorde, ens. in die omgewing.,"
"Lekker wegbreek van die stad se gejaag, almal vriendelik, lekker winkeltjies en baie rustig!"
"Road is full of potholes for a 10 km section. Otherwise very scenic, nice place to stay. Quiet, small town. "
"Lieflike plek en wat dit die moeite werd gemaak het is die diere wat ons kon sien, asook dat ons naby Kruger Wildtuin se draad was en langs dit kon ry. Sal beslis weer daarheen gaan, maar nie na bogenoemde huis nie."
"Jy kan net soveel keer in dieselfde Afrika goetertjies in die winkels vaskyk. Op buitelandse toeriste ingestel, veral prysgewys. 'n Pragtige omgewing wat elke Suid-Afrikaner moet besoek!"
"Nearby place to stay if you wish to visit Kruger National Park. Shopping centre has all the necessary available. Love the swimming pool ans slides."
"Sabie is lovely! One of South Africa's best kept secrets. Make sure to check out the local bookstore!"
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
MacNut B&B"Die netheid in die stad was indrukwekkend en baie vriendelike mense."
"A lovely quaint little village with excellent dining, energetic yet relaxed and most friendly environment! Really worth the visit - certainly looking forward to our return visit in the near future."
"Dis 'n klein dorpie. Ek is nie seker wat daar alles is om te doen nie. Ons het wel 'n troue bygewoon en die verblyf was besonders."
"Vanuit Lydenburg is het redelijk eenvoudig om alle hoogtepunten te bereiken, zoals de drie rondavels en diverse watervallen."