Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Lions View

"Die dorpie is 'n unieke klein plekkie met mense wat baie gasvry is. Ek kon alles wat ek nodig gehad het daar koop. Die wild is oral en die area is skoon en baie gerieflik."

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Besoek definitief Mrs. Simson's restaurant."

Delmas, Mpumalanga

AJM Accommodation

"Geen, het kursus net buite Delmas aangebied."

Hazyview, Mpumalanga

514 Kruger

"Kruger Park Lodge is gerieflik naby Phabeni Hek van die Kruger Wildtuin asook ander besienswaardighede in die omgewing."

Lydenburg, Mpumalanga

Eden Estates

"Pasop asb. net vir die paaie, dis vol slaggate."

Malelane, Mpumalanga

Rio Vista Lodge

"Perfect gate to Kruger National Park."

Hazyview, Mpumalanga

Bergdale Cottages

"Pragtige gholfbaan by Kruger Park Lodge en heelwat goeie restaurant en spa's om van te kies. Groot nuwe winkelsentrum waar jy als kan kry wat jy nodig het vir 'n vakansiewegbreek!"

Marloth Park, Mpumalanga

Elephant's Hide

"Sal graag meer gereeld wil besoek. Sal beslis net 'n huis wil hê wat dieper in die bos geleë is, i.p.v. naby die hoofpad deur Marloth. "

White River, Mpumalanga

Tuscany Mansion

"Nabygeleë aan die watervalle sowel as die wildtuin."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Very far, but worth the drive and very safe."

Marloth Park, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"Ons as familie gaan ten minste een maal per maand Marloth toe. Ongelooflike ervarings."

Marloth Park, Mpumalanga

Ukweza Guest House

"Dis 'n awesome plekkie om vakansie te kan gaan hou."

Marloth Park, Mpumalanga

Knoppiesdoorn

"Ons geniet Marloth ons geniet die bosveld, diere en die natuur!"

White River, Mpumalanga

Cook's Comfort

"Skoon en netjiese dorpie!"

Marloth Park, Mpumalanga

Lions Roar

"Pragtige plek, baie diere, baie warm, maar beslis die mooiste plekke ooit! Lief dit!"

White River, Mpumalanga

The Whistling Duck Nest

"Verskriklik uitgebrei en nog steeds 'n lekker dorpie om in te kuier."

Delmas, Mpumalanga

AJM Accommodation

"It suited the goal in mind."

Marloth Park, Mpumalanga

Place of Happiness

"Ons sal enige tyd dit aanbeveel, was al voorheen ook daar."

Marloth Park, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"We just love Marloth Park, lovely place to be."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Pragtige plekkie."

West Acres, Mpumalanga

Dome Home Accommodation

"Die Spar en Ilanga Mall is naby genoeg om nog iets te koop wat dalk by die huis weggekruip het! "

Marloth Park, Mpumalanga

Ramapanta Bush House

"Baie nice. Bietjie baie voetgangers wat nie altyd lyk of hul weet waarheen hul op pad is nie."

Graskop, Mpumalanga

Blyde Chalets

"Lekker eetplekke en snuffel winkels."

Dullstroom, Mpumalanga

Forest Dawn Lodge

"Het verlief geraak op die dorpie. Pragtig en skoon. Soveel om te doen en sien."

Page
Page 219 - Showing 6541 to 6570
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers