Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Tomjachu Bush Retreat

"The surrounding is beautiful I recommend to go out from Nelspruit, especially Kaapschehoop where you can see stunning view and wild horses another important and very powerful is to see the chimpanzee in Chimp Eden."

Marloth Park, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Lekker naby Krokodilbrug hek van Kruger Park. Geniet die wild wat tussen huise rond beweeg. "

Marloth Park, Mpumalanga

Doringpoort: Kameeldoring 1645 Self-catering Moddervis

"'n Baie lekker park om jou weer bewus te maak van jou Skepping."

Graskop, Mpumalanga

EBL Accommodation

"Die biltong plek is en al die eetplekke is baie goed. Daar is ook baie plekke wat jy rondom Graskop kan besoek, wat Graskop 'n ideale plek maak om te bly!"

Sabie, Mpumalanga

Hettie se Plekkie Self-catering Flat

"'n Dorp wat baie sentraal geleë is om al die wonderlike plekke in die laeveld te kan besoek. Die pad na die Kruger wildtuin is 'n nagmerrie vol slaggate en uiters gevaarlik."

White River, Mpumalanga

10 On Brightside

"Kort afstand van die KNP. Oulike nuwe eetplekkies. "

Marloth Park, Mpumalanga

Ons Boshuis

"Baie rustig, kon lekker ontspan. Sal beslis weer gaan."

White River, Mpumalanga

Stonecrop Lodge

"Witrivier is baie oulik. Goed geleë en kan vinnig na baie besienswaardighede toe ry."

Marloth Park, Mpumalanga

Lidvubu Lodge

"Sal weer kom kuier. Die natuur is awesome."

Marloth Park, Mpumalanga

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

"Straat name kan na gekyk word. Soms verwarrend."

Dullstroom, Mpumalanga

The Beagle’s Nest

"Love it, all the shops and all the interesting restaurants."

Malelane, Mpumalanga

Paradise Creek

"Beste oornagplek naby die wildtuin. Suide kant."

Marloth Park, Mpumalanga

House Shani

"Dit was die 3de keer dat ons daar was en ek kan nie wag vir volgende keer nie."

Marloth Park, Mpumalanga

Boshoffshoop Kruger Bush Cottage

"Definitely the best place to go for a restful holiday."

Marloth Park, Mpumalanga

Volstruis Cottage

"Uitstekend vir die natuurliefhebbers. Die plaaslike inwoners is vriendelik en behulpsaam."

Dullstroom, Mpumalanga

Walkersons Private Estate

"The travel distance from Johannesburg and Pretoria is one of its main advantages."

Marloth Park, Mpumalanga

Kameelperd 1352

"Word definitief aanbeveel as jy 'n natuurliefhebber is wat van die bos en wild hou. 10 uit 10."

Hazyview, Mpumalanga

Tranquil Nest

"Hazyview en omliggende gebiede bly altyd 'n wonderlike vakansie bestemming en daar is baie dinge vir oud en jonk om te doen. Wees net versigtig vir al die slaggate wat vanaf Hazyview na Sabie en Graskop omgewings lei. "

Elands Valley, Mpumalanga

Bambi Country Accommodation

"Pragtig, maar min om te doen met klein kindertjies."

Kwena Valley, Mpumalanga

Klipfontein Bushcamp

"Die omgewing is baie mooi, die paaie is net in `n slegte toestand."

Malelane, Mpumalanga

Paradise Creek

"Baie gerieflik en mooi."

Delmas, Mpumalanga

Blou Windpomp Guest Lodge

"Heelwat beter as wat mens sou dink. "

Marloth Park, Mpumalanga

Die Luiperd

"Uitstekend geleë vir die Kruger Park."

Aerorand, Mpumalanga

Aero Lodge

"Gaan bly gerus by Aero Lodge vir 'n dag of langer."

Marloth Park, Mpumalanga

Bush Cabana

"Na my mening gaan die park agteruit. Daar word nie na belangrike dinge - soos straatnaamborde wat af is - gekyk nie. Die deel waar ek gebly het is veilig, maar daar was te veel dronk, raserige mense wat geskreeu en lawaai het naby die rivier waar ander na diere probeer kyk het. Die mense wat in die winkeltjies werk is ook baie onvriendelik. En die restaurante se diens is uiters swak."

Pilgrim's Rest, Mpumalanga

The Royal Hotel

"Historical place which we love. Will be back!"

Kaapsehoop, Mpumalanga

Silver Mist Guest House

"Daar is baie om te sien en doen: staproetes, watervalle en eko skooters. Mooi dorp en lifelike area."

Page
Page 248 - Showing 7411 to 7440
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers