Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Dullstroom is prentjiemooi, die omgewing is fantasties en die weer was vir my persoonlik 'n wenner - dit was mistig en koel - ideaal vir 'n tyd om 'n kaggelvuur."
"Ons het die dorp baie rustig gevind, aangesien dit in die middel van die week was. Die plaaslike inwoners is baie vriendelik en behulpsaam. Beslis 'n plek om weer te besoek."
"Friendly environment, peace of mind, no loud music or distractions. "
"Marlothpark het in my hart gekruip. Dit blyk asof daar opskerping van sekuriteit is en of die area bietjie skoner is. "
"Ons is mal oor Marloth Park en boek altyd daar al vir 10 jaar. Die diere wat by jou huis kom om te eet maak alles daar so spesiaal."
"There's so much to do and see in Hazyview. During our stay we went to Berlin Falls, Bourkes Luck Potholes and visited God's Window."
"Die Poacher Pub en Grill se diens is uiters swak. Het uitgeloop en na Macfly Cocktail Lounge en Restaurant gegaan. Baie goeie diens, lekker kos en lekker kuier."
"Jy moet meer as 5 dae gaan om als te doen wat daar te doen is in Hazyview en omgewing."
"Daar is baie om te doen. Naweek is te kort. Ons het nie by perdry en Adams Calander uitgekom nie."
"It is great! I never thought Amersfoort could have such amazing accommodation. I had a wonderful experience."
"A fabulous place to visit for a relaxing break where the animals come to you. "
"Pragtige mense, vriendelik en akkommoderend. Dunkeld Spa is puik. Cafe de la Stroom sowel as ons ou gunsteling, The Coachman Restaurant, sal nie teleurstel nie."