Verified Reviews
Natal Midlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Natal Midlands
Rated 4.4 out of 5 based on 950 reviews.
Midlands Meander, Natal Midlands
Proudfoot Holiday Farm"It is such an amazing place, the views are absolutely breathtaking, but the roads are not so great."
Nottingham Road, Natal Midlands
Otters Den Self-catering Cottages"Oulike plek. Klein genoeg en baie rustig om weg te breek uit die stad se geraas. "
"Not so much to do there. But there is Midmar dam for fishing and Nottingham Road Brewery."
Midlands Meander, Natal Midlands
Myrlou Cottage"So baie plekkies om te besoek. Kry jou inligtingblad te koop teen R25 by die Zipline by Piggle Wiggly."
Nottingham Road, Natal Midlands
Notts Cottage"Sekere van die winkels en kelders was tog teleurstellend. Piggly Wigly was 'n aangename besoek, moet dit nie mis nie."
"Sal beslis met die volgende kuier langer bly en die omgewing verken."
Nottingham Road, Natal Midlands
Petit Rose Cottage"Die paaie bestaan uit slaggate en ons moes mooi ry om nie in een van hulle te beland nie. Die restaurante in die omgewing is puik."
"Ry maar wye draai om die dorp self. Die omgewing is iets besonders."
Nottingham Road, Natal Midlands
Forty Winks"Pragtige landskap, met groot verskeidenheid toerisme-aantreklikhede, en vriendelike mense. Beslis een van die mooiste dele in Suid-Afrika."
Nottingham Road, Natal Midlands
Riverside Manor"Baie klein winkeltjies om te gaan inloer en lekker koffie te drink."
Midlands Meander, Natal Midlands
Hanstead Heath"Ongelooflike mooi deel van ons land, en absoluut die moeite werd om te besoek."
Nottingham Road, Natal Midlands
Notts Cottage"Paaie is nie in 'n goeie toestand nie, maar die mooi van die omgewing maak op daarvoor!"
Midlands Meander, Natal Midlands
Kusane Farm Cottages"Wat bietjie sleg was is dat die 1000 Valeie brouery en winkeltjies by CatoRidgenet oopmaak op Vrydae tot Sondae. Bietjie sleg as jy in die week oorslaap."
"Pragtige omgewing, maar ongelukkig soos op meeste plattelandse dorpe, behalwe die Wes-Kaap, is die paaie in die woonbuurte in 'n baie slegte toestand."
"As mens van die platteland hou (en veral van die Midlands Meander) is dit uitstekend, alhoewel die paaie nie in die beste toestand is nie. Daar is baie eetplekke, koop-plekke en bly-plekke, maar ander doen-dinge is nie so volop nie."