Verified Reviews
Natal Midlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Natal Midlands
Rated 4.4 out of 5 based on 950 reviews.
"Howick se munisipaliteit kan vir seker iets doen omtrent die besoedeling van die waterval - die daaglikse wassery van wasgoed bo by die waterval is regtig 'n seer oog en hartseer om te sien. Die waterval se besigtiging is alles behalwe iets om aan te beveel, want die parkeerarea is vuil en bitter gevaarlik. Jy voel geensins lus om jou motor alleen daar te laat nie. Om dan uiteindelik die moed bymekaar te maak en wel af te stap om die waterval te gaan sien is voorwaar 'n teleurstelling as jy sien hoe honderde hulle wasgoed moet seeppoeier in die stroom water was en oral op die rotse uitpak. Howick het ontsaglik baie potensiaal om dubbel soveel toeriste te lok, maar dan moet hierdie tipe goed uitsorteer word. Die res van die dorpie is eintlik mooi skoon in vergelyking met baie ander dorpe in KZN, so baie geluk daarmee."
"Die dorp is ongelooflik mooi. As ek aan Balgowan en die omliggende area dink, dan dink ek nie aan Natal nie, ek dink aan die Kaap. Ek was stomgeslaan oor die area en die klein plekkies rondom Balgowan."
"Goed geleë binne die Midland Kronkeling. Goeie basis om verskeie besienswaardighede te besoek."
Pietermaritzburg North, Natal Midlands
Villa Santaurio Guest House"Hilton area has a mysterious and country-side atmosphere, yet near everything you have in the city. "
Pietermaritzburg North, Natal Midlands
The Hidden Inn"We were in Pietermaritzburg for the IPT U18 hockey tournament. Besides the hockey, there were not many attractions to enjoy."
Nottingham Road, Natal Midlands
Loxley House & Conference Centre"Vermy die bestemming. Daar moet beter plekke wees om oor te bly."
Pietermaritzburg North, Natal Midlands
25 on Q"Ek dink die bosgedeelte naby Qunatock drive is absoluut fantasties dit gee so 'n rustige gevoel en die Hayfield mall is so naby en gerieflik."
"We didn't spend much time exploring the immediate area, but it was breathtakingly beautiful."
"Ons geniet die Midlands se natuurskoon en allerhande snuffelwinkels baie!"
"Lovely place Hilton. Had a meal at Crossways and lunch at Ninos (quarry) - both great. Lots of shopping and the start of the Midlands Meander."