Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 3234 reviews.
"St. Lucia is 'n pragtige plek met vriendelikheid en die mooiste natuur, die apies is te kostelik en kom besoek 'n mens vroeg in die oggend, vir seker een van die top vakansiebestemmings."
"Dit is so 'n pragtige, klein dorpie skoon en netjies en almal so vriendelik. Ek besoek slegs Mtunzini vir rolbal."
"Die lekkerste vakansieplek. Ek gaan gereeld soontoe en sal vir seker gereeld in die toekoms."
"As jy van die map af wil verdwyn is die die regte plek. Regtig lekker. Heerlike kos by hul restaurant. Toere die moeite werd. "
"The beach close to this area is dog-friendly, and is easily accessible. It is such a lovely beach for both human and furry kids to roam and play in the waves!"
"Boek al jare by Parsons Lettings, geniet Ballito baie, maar die was baie teleurstellend."
"Daar is soveel om te doen langs die Noordkus. Die natuur is pragtig. Inkopiesentrums is naby. Mense is vriendelik. Dit is die ideale vakansiebestemming."
"Fantastic holiday destination. Everything is in close proximity and no need to travel very far."
"Ons was in St. Lucia, waar ons gaan diep see visvang het saam Free Spirit charters, wat ongelooflik was, en het maklik 30 walvisse gesien, tussen deur die visvang. Cape vidal is 'n moet, waar die kinders gesnorkel het! En ongelooflik vars vis by The Ocean grill geëet! Sal beslis volgende jaar weer gaan."
"Onontdekte juweel van 'n plek wat moontlik nie meer lank so ongerep sal bly nie. Vriendelike mense. Dorpies is mengsel van eerste- en derde wereld in een. Oppas vir die vleis in die winkels en die water in die krane. Koop liewers water."
"Will definitely recommend it to family and friends and would love to go back again in the near future."