Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 2304 reviews.
"Orkney is a little town that tourists and South Africans could visit. The location of this venue on the banks of the Vaalriver is a real plus."
"Slaggate. Mense stop nie by stopstrate of rooi verkeersligte nie. Eden tuinsentrum het 'n heerlike ontbyt bedien al was daar kragonderbrekings."
"Baie agteruitgegaan – soos meeste dorpe in SA. Sal net daardeur ry of daar oorslaap."
"'n Mens is bekommerd oor die veiligheid in die dorp. Ons kies elke keer 'n agterstraat om deur die dorp te ry. Toeriste moet op hul hoede wees. Daarom het ons gekies om eerder buite die dorp te slaap!"
"Rustenburg is pragtig. Sal eerder in dorp blyplek soek. Wye verskeidenheid van gastehuise."
"Nee, Orkney self is glad nie 'n toeristebestemming vir my nie. Ons was daar vir 'n rolbal kompetisie wat plaasgevind het in Klerksdorp. Maar gebly in Orkney."
"My eerste besoek aan Klerksdorp. Verras oor die vooruitgang. Baie interessante plekkies en winkels om te besoek."
"Hier is nogal heelwat om te doen binne, ek sal sê, 'n radius van 30 km. Heerlike restaurante en aktiwiteite in die omgewing."
"It's a center to rest between N12 and N14 and R502 there area its quite for a nice rest."