Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 2304 reviews.
"Next to the dam. Walking distance. Close to cable car and snake and animal park as well as restaurants."
"Ook al was daar min tyd om die dorp en omgewing te verken het dit 'n rustige, landelike en gesellige atmosfeer gegee. Heelwat winkels met goeie verskeidenheid vars produkte. 'n Wildtuin naby. Die roete tussen Potchefstroom en Klerksdorp is pragtig."
"Ek het familie woonagtig in Rustenburg. Die dorp as sulks het baie agteruitgegaan en ons het maar heel op ons hoede gery en rondkyk, opsoek na Travellers Inn. Toe ons daar arriveer het ons darem weer rustig geraak."
Potchefstroom Central, North West
Akkommodasie @ Remembrance"Die sypaadjies en publieke parke is verwaarloos. Die gras is baie lanklaas gesny. Die gate in die paaie is 'n groot probleem - dis nie net 'n verleentheid nie, maar maak dit onmoontlik om jou motor veilig te bestuur."
Potchefstroom Central, North West
Hill Manor"Naby kampus, maar as jy nie meer 'n student is nie, is daar nie werklik veel om te doen nie. Die restaurante is naby asook die groot winkelsentrum."
"This is a beautiful place, we really enjoyed although it was very short."
"Was daar vir die draf en trap 2020. Het dit baie geniet. Almal in die gemeenskap doen soveel moeite. Andersins is Ottosdal ongelukkig baie klein met byna geen winkels of vermaak nie. "
"If it wasn't for the Ottosdal Draf en Trap, I don't believe there is much for a tourist in Ottosdal. "
"Lekker weer. Klerksdorpdam goeie ontspanningsplekkie. Sentraal vir daai geweste. Paaie ongelukkig 'n nagmerrie."
"Maar soos enige ander Klein dorpie. Nie baie netjies. Naar as jy daar moet oornag. Daar is baie netjiese lekker gastehuise. Game view lodge beslis."
"Die Bult is a safe place to take late night walks and feel the breeze and stare at the stars. It's convenient because restaurants are just a walking distance. "
"The roads are a bit of a problem, as well as the lighting and the distance to popular attractions."
Potchefstroom Central, North West
Akkommodasie @ Remembrance"Mense baie vriendelik, geen stadsgevoel, regtig 'n plek om te kan besoek."
Potchefstroom Central, North West
Dan-Li Oornag"Die paaie in die dorp is in 'n gehawende toestand!"
Potchefstroom Central, North West
Twin Palms Guesthouse"Die veiligheid in sentraal Potchefstroom is nie so goed nie."