Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Quite a few historical buildings, a beautiful church with stained glass windows, and a bell tower that chimes every half hour."
"Ons was net laatmiddag en die aand in Hanover en dit op 'n Sondag! Dus was meeste eetplekke toe wat ons keuse beperk het, want ons het beplan om aandete daar iewers te gaan geniet."
"Vir mense wat Augrabies wil besoek, sal ek die dorp aanbeveel."
"Baie saai weskus dorpie met geen aktiwiteite. Baie dinge is gereeld nie beskikbaar nie en jy moet wag vir alles. 'n Klein voorbeeld is bv. dat daar geen heel hoender op die dorp beskikbaar is nie en slegs Donderdae kan jy verwag om te kry by die Spar. Verder is die Restaurante (behalwe vir die Hotel) op hulle eie tyd. Geen idee wanneer hulle oop of toe is nie. As jy iets benodig en dit is nie op die dorp nie, moet jy Springbok toe en hoop jy kry daar. Die strand is vuil en vol bamboes en mens kom agter dinge is besig om agteruit te gaan. Dit is jammer- ek was in 2008 in die dorp en dit was netjies en skoon. Daar is wel 'n aanvoelbare Polisie teenwoordigheid wat ek op geen ander plek beleef het nie."
"Richmond is 'n klein Karoodorp met 'n paar dinge wat dit laat uitstaan bo ander dorpies in die omgewing. Bv. die Moderne kunsmuseum, Richmond Cafe en Rooms, Vetmuis ens. Ons het 'n heerlike fietspad gevind in die pragtige Karoolandskap. As jy hou van 'n klein dorp met 'n bietjie lewe, is dit ideaal."
"Awesome visit to the Augrabies Falls. Unfortunately, we had not planned enough time to see the entire self-drive route through the national park."
"Kathu is a place for business or passing through. However, the town is very pretty and very modern."
"Sadly the town is looking very tired and neglected and is in need of much attention from the inhabitants as it seems the district municipality is either disinterested in it or incompetent, probably both."
"Richmond is 'n lekker oorblyplek en sal aanklank vind by mense wat stilte soek in die Karoo."
"Die dorp is redelik verwaarloos en ons is gewaarsku oor veiligheid. Ons het self geen insidente beleef nie. Ons gasvroue by die VLV Konferensie, asook by die Mynhuis-gastehuis het uit hul pad uit gegaan om ons veilig te laat voel en ook ons voertuie te beveilig."
"It's a quaint town with some interesting shops to walk around. It's a good stop over destination on your way to the Northern Cape or Namibia."