Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Heerlike platteland en baie rustige atmosfeer, sal weer daar aandoen, wil nog eendag meer in die Noord-Kaap reis en besigtig."
"Sprinbok's residents are friendly, especially the staff at shops and the service station."
"Kimberley - Die Big Hole museum en MSCC was wonderlik en bo verwagting. Kimberley se middestad was verskriklik vuil en 'n groot teleurstelling. Diamond Pavillion en Northgate Mall was 'n plesier om te besoek. "
"Port Nolloth volgens my is nie die beste toeriste-bestemming nie. Die seewater is klappertand-koud en mense swem glad nie."
"Colesberg is a nice half way stop. A pleasant and friendly city that provides a pleasant half way stay."
"Dit was vir ons die ideale plek om te oornag en 'n goeie nagrus in te kry vir die res van ons reis na Bloemfontein."
"Hopetown se ligging op die N12 tussen die noordelike provinsies en die kus is uitstekend. Die dorp sal beslis 'n beter indruk onder reisigers en toeriste skep as die paaie onderhou word en daar sigbare straatname is vir diegene wat daar aandoen of oornag. Die dorp het groot toerisme potensiaal wat wag om ontwikkel en ontgin te word."
"Colesberg gaan altyd net 'n oorslaapplek wees. Die dorp is baie verwaarloos."
"Loved Hanover, lovely quaint little town. Enjoyed the walk about when we passed through the previous week."
"As jy gaan, maak 'n toer van dit en besoek die naby en afgeleë strande. Als is anders en die natuur het sy eie prag! Waardeer dit! Waardeer die egte gasvryheid en haal asem en vind jou voete - weg van stadsgejaag."
"As jy deur die strate loop, sien jy die pragtigste geboue wat nog uit die vroeë 1900's dateer. Dit was heerlik om net in die straat te loop en nie bang te wees dat jy aangeval gaan word nie. Dit is definitief 'n baie goeie oornagplek as jy lus het om net 'n verposing in jou rys te neem."
"Oulike dorpie met baie karakter en baie rustige gevoel heers in die dorp en mense."
"Hartswater is a small town; it's very good for people who are from busy towns to visit, to renew their purpose and enjoy some relaxation. The only problem is that it lacks restaurant that one can go to and have nice meals at."